×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Laaste brief aan ’n bloed-ma

WANT DIE TYD RAAK OP

Laaste brief aan ’n bloed-ma

Sy verwyt nie haar ma dat sy haar as baba weggegee het nie, skryf 'n bydraer ANONIEM. Maar sy wil haar net vir oulaas weer sien. Om te groet. En te sê sy is lief vir haar ma.

Liewe Ma

Ek wil jou verskriklik graag besoek, al is dit dan ook net een keer, om te groet. Dalk is ek verkeerd, maar ek het die laaste paar maande toenemend die gevoel gekry dat jy my nie wou sien nie omdat daar telkens van jou kant ’n rede was hoekom ek nie kon kom kuier nie.

Die tyd raak op. Daarom het ek besluit om vir jou ’n brief te skryf, al gaan ek dit waarskynlik nooit vir jou gee om te lees nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.