'N TYDJIE terug bekla 'n vriend sy lot teenoor my. Hy reken heel beswaard dat die moderne samelewing sy hoogtepunt bereik het hier teen 2018 of so, en nou is dit net afdraande al die pad.
Eers is dit Covid wat eenvoudig nie wil weggaan nie. Aardverwarming waaroor almal praat, maar niks aan doen nie. Nuttelose en korrupte politici. En nou die oorlog in Oekraïne.
Ons is nou in 'n nuwe Koue Oorlog, borduur hy voort; een wat in 'n oogwink in die Derde Wêreldoorlog kan verander, met katastrofiese gevolge vir ons almal. Armageddon...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.