Die bliksemstraal slaan twee keer

KEUSE EN LEWE

Die bliksemstraal slaan twee keer

Vir VIV VERMAAK is die belangrikste ding oor aborsie om behulpsaam en eerlik te wees.

DIE eerste keer wat ek seks gepleeg het, het ek swanger geraak en 'n aborsie gekry.

Dit was aaklig. Die aborsie was ook nie lekker nie.

Dit was lank terug. Aborsies was onwettig en moeilik bekombaar in Suid-Afrika. Die berugte “morning after"-pil moes jy of van oorsee af kry (wat lank gevat het) of baie duur voor betaal, terwyl jy in vrees rondgesluip het dat die mens wat dit aan jou verkoop 'n haatlike informant of 'n rampokker was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.