Jonathan Jansen is ’n internasionaal erkende kenner van opvoeding wat in 2009 die eerste swart rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat geword het. Hy is ’n gereelde bydraer tot koerante en is bekend vir sy menings oor transformasie, vreedsame versoening en eenheid.
VOLWASSE VERANTWOORDELIKHEID
Dis tyd om die regte, moeilike vrae oor die drinkplek-tragedie te vra
Ons moet verder as die basiese feite van koolstofmonoksied-walms kyk as ons die samelewing op die lang termyn wil regruk, skryf JONATHAN JANSEN.
Deel
ONS weet steeds nie wat presies in die vroeë oggendure Sondag die dood van 21 meestal tieners in die Enyobeni Tavern in Scenery Park, Oos-Londen, veroorsaak het nie. Gister was daar gerugte van koolstofmonoksiedvergiftiging.
Hierdie is weer eens 'n geval van kolossale onbekwaamheid. Outopsie. Toksikologie. Onderhoude. Stawing. Eenvoudige metodes om die doodsoorsaak te bepaal. Ons kan dít nie eens regkry nie.
The Washington Post, wat op 27 Junie van doer ver af skryf, weet blykbaar baie meer as ons leërskare van joernaliste met vreesaanjaende reputasies vir ondersoekende joernalistiek: “The working theory is that it was something that the teenagers ingested or inhaled.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Jonathan Jansen
OnderwyskennerJonathan Jansen is ’n internasionaal erkende kenner van opvoeding wat in 2009 die eerste swart rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat geword het. Hy is ’n gereelde bydraer tot koerante en is bekend vir sy menings oor transformasie, vreedsame versoening en eenheid.