SOMMIGE SÊ, SOMMIGE DOEN
POLITIEKE NOTABOEK | Regeer deur dekreet eerder as bestuur is ANC-styl
MAX DU PREEZ skryf oor die kansellering van spesiale permitte vir migrante uit Zimbabwe, oor die geraamtes in mediabaas Iqbal Survé se kas, en drie burgemeesters wat hulle werk doen, wat in Suid-Afrika ongewoon is.

DEEL
DIS die ANC se ou laai: As hulle nie iets kan bestuur nie, vaardig hulle ’n edik uit. Net om te wys hulle is nog baas, soos hulle met die inperkings aan die begin van die Covid-pandemie gemaak het.
Nou gaan sowat 180,000 burgers van Zimbabwe wat spesiale permitte (die ZEP oftewel Zimbabwe Exemption Permit) gehad het om in Suid-Afrika te woon en werk, aan die einde van die jaar onwettig verklaar word.
Dit is mense met paspoorte en meestal met werk. Heelwat van hulle is akademies of tegnies gekwalifiseer en baie van hulle is al ’n dekade of langer hier, meestal met gesinne. Ek vermoed die meeste van hulle is ’n groot aanwins vir Suid-Afrika...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.