Onverskrokke outobiografiese debuutroman
Ek is ’n vrou diep in die dertig/vroeë veertigs. Ek is ’n vryskuttaalpraktisyn en boekresensent (lees: arm, brandarm, leef op die brood- en muffin-lyn). Ek weeg terwyl ek skryf 150 kilogram. Hoeveel ek gaan weeg wanneer hierdie boek klaar geskryf en gepubliseer is en in jou hande beland, is ’n goeie vraag.
Miskien wil jy nou dadelik die boek neersit en my naam gaan google om te sien of daar iewers ’n prentjie is van hoe ek deesdae lyk. Is ek vetter of maerder as 150kg? ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.