Staatskaping is nié net ’n Suid-Afrikaanse verskynsel nie

UNIEK SOOS BRAAIVLEIS, RUGBY EN SONNESKYN? GLAD NIE

Staatskaping is nié net ’n Suid-Afrikaanse verskynsel nie

Gedink staatskaping is iets waarmee net Suid-Afrika opgesaal sit? Dink wéér – en dis beslis ook nie die enigste soort kaping nie, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

EEN sin in die weeklikse rubriek (https://www.timeslive.co.za/sunday-times/opinion-and-analysis/opinion/2022-06-26-zondos-spoken-masks-are-gone-but-like-covid-the-anc-remains-in-place/) van ’n ou vriend en voormalige kollega, Barney Mthombothi, het verlede week my aandag getrek, want ek het ’n effense maar kritieke fout daarin raakgesien. Ek glo nie ek het hom verkeerd verstaan nie. Daar staan toe die volgende:

“State capture, a uniquely South African phenomenon, was obviously a vile and deliberate act of those in power and their cronies to plunder state resources for their own benefit. There was thievery involved.”

Ek behoort een ding duidelik te stel: Ek wil hoegenaamd nie staatskaping regverdig of enigeen in die regering kwytskeld nie. Ek ken inderdaad ’n klein handvol werklik toegewyde en hoogs etiese professionele mense in die regering en die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Omdat ons in so ’n toksiese samelewing leef, kan ek dit nie waag om hulle name te noem nie .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.