Wat as die Unie van Suid-Afrika destyds assimilasie gekies het?
’N MENGSEL VAN ALLES EN ALMAL

Hoe sou Suid-Afrika vandag gelyk het as die land 100 jaar gelede besluit het om ’n ‘onsuiwer’, gekreoliseerde samelewing te wees? wonder ISMAIL LAGARDIEN.
EK het die laaste paar weke ’n soort teenfeitelike speletjie in my kop gespeel, ná ’n ontbytkuier saam met ’n vertroude ou vriend. Ek het probeer dink hoe Suid-Afrika vandag sou gelyk en gewees het as die vroegste setlaarkolonialiste, of selfs Jan Smuts, op assimilasie, kreolisering en ’n hibridiese karakter gefokus het, pleks van rasseskeiding, afsonderlike ontwikkeling en suiwerheid van ras en etnisiteit ...
Ek moet van die begin af ’n paar dinge duidelik stel: Assimilasie kom met swaar bagasie, waarvan nie alles progressief of goed is nie. Dit is jare lank gekritiseer omdat dit te etnosentries was en aan die een of ander etniese groep voorrang verleen of dit begunstig het. Ek moet ook aan die posties verduidelik (die postkolonialiste, postmoderniste, ens.) ek eien beskrywings soos “kreolisering,” “hibridiese karakter” en “assimilasie” vir myself hier toe, om vir die doeleindes van dié artikel weer aan te wend.
Ek raak ook hierdie onderwerp aan as iemand wat teen etnonasionalisme gekant is, spesifiek wanneer dit as ’n wapen en vir politieke manipulasie gebruik word. Ek aanvaar ook assimilasie is veral haatlik wanneer dit gebruik word om mense wat as “minderwaardig” en “barbaars” beskou word “beskaafd” te probeer maak. Die historikus Saul Dubow het byvoorbeeld verduidelik gedurende die Britse koloniale era sou “minderwaardige” mense net as aanvaarbare medeburgers beskou word wanneer hulle “kon wys hulle voldoen aan die norme en voorskrifte van die Victoriaanse morele ekonomie”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die ANC se idees het opgeraak
Gaan die Zondo-verslae net stof vergaar?
Wyngaard het in AfriForum se lokval getrap
Oorlog keer altyd terug – altyd bloedig
Kriewelrig in die boek-kollig
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.