Nostalgie I: Vrye Weekblad ‘steek niks weg nie’

UIT DIE ARGIEF

Nostalgie I: Vrye Weekblad ‘steek niks weg nie’

Dit was pure waansin: ’n Afrikaanse koerant sonder geld wat ’n nie-rassige demokrasie in ’n eenheidstaat bepleit en die vergrype van die apartheidsregime aan die groot klok hang, en dit terwyl die Totale Aanslag en ’n vingerswaaiende PW Botha hoogty gevier het. Ons credo in ons eerste uitgawe op 4 November 1988, amper 34 jaar gelede, verklaar dat ons ‘glo in ’n oop, nie-rassige demokrasie’ en dat rassisme ’n ‘groter gevaar vir vreedsame voortbestaan in Suid-Afrika is as die kommunisme of enige soort -isme of aanslag of gevaar’.

HOEKOM nóg ’n Afrikaanse koerant? Wie sit agter Vrye Weekblad? Waarvoor staan Vrye Weekblad? Watter rol wil hy speel?

Baie lesers wonder dalk oor hierdie vrae. Kom ons antwoord hulle sommer met die wegspring.

Heel eerste wil ons sê dat ons geheel en al onverbonde is. Ons het geen bande of spesiale lojaliteite teenoor enige politieke party of belangegroep nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.