×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Nostalgie II: Hoop op Mandela vóór sy vrylating

UIT DIE ARGIEF

Nostalgie II: Hoop op Mandela vóór sy vrylating

Die 1980’s was ’n bloedige, traumatiese era in Suid-Afrika. Die voorbladberig van Vrye Weekblad se eerste uitgawe het ’n bietjie hoop probeer bring, 15 maande voor FW de Klerk aangekondig het dat hy Nelson Mandela gaan vrylaat.

  • 17 Augustus 2022
  • Menings & Debat
  • 3 min om te lees
  • Artikel 7 van 9
  • Max du Preez & Jacques Pauw

NELSON Mandela is beslis binnekort ’n vry man.

Die 70-jarige ANC-vaderfiguur se vrylating kan die hele aard van die politiek in Suid-Afrika en die land se posisie in die internasionale gemeenskap ingrypend verander.

Die datum 14 November word wyd vir sy vrylating genoem. Staatspresident P.W. Botha het volgens Vrye Weekblad se bronne aan regeringsleiers in Portugal en bankiers in Switserland gesê Mandela “sal voor Kersfees tuis wees”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.