Goeters wat jy nie hoef te weet nie, maar tog

WIET DJY?

Goeters wat jy nie hoef te weet nie, maar tog

  • 11 Augustus 2023
  • Vrye Denker
  • 2 min om te lees
  • artikel 15 van 32

SIRIUS is die helderste ster in die naghemel en maklik om op te spoor. Maar as jy vanaand daarna kyk, sal jy dit sien soos dit 8,6 jaar gelede was: Dit is hoe lank dit die lig wat dit weerkaats neem om die aarde te bereik. Die strale van die son neem ongeveer 8,5 minute om ons te bereik.

Die Hubble-ruimteteleskoop het verlede jaar ’n ster waargeneem wat so ver weg is dat sy lig 12,9 biljoen jaar neem om die aarde te bereik. Die ster het al bestaan toe die heelal net 4 biljoen jaar oud was.

As jy in die ruimte skreeu, sal niemand jou hoor nie. Daar is geen atmosfeer nie, dus geen medium vir klank om in te reis nie. Tensy jy natuurlik ’n radio gebruik om klank uit te stuur: Radiogolwe kan in ’n vakuum gestuur en ontvang word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.