Goeters wat jy nie hoef te weet nie, en tog

WIET DJY?

Goeters wat jy nie hoef te weet nie, en tog

  • 25 Augustus 2023
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 14 van 30

JULIUS CAESAR loop in 'n kroeg in. “Gee my 'n Martinus, asseblief.” Kroegman: “Jy bedoel seker 'n Martini?” Caesar: “Man, as ek 'n verdomde dubbel wou gehad het, sou ek daarvoor gevra het.”

“Loop in die kroeg in” is omtrent oral in die wêreld 'n gewilde vorm van humor. Die eerste keer dat dit aangeteken is, was op 'n kleitablet omtrent 3 700 jaar gelede in die Sumeriese beskawing (wat nou Irak is): 'n Hond loop in die taverne in, sien niks en vra dan “Sal ek dié deur oopmaak?” Navorsers meen hy verwys na 'n deur wat na 'n geheime bordeel lei.

Die meeste van dié grappe is maar flou en baie keer sommer net vulgêr, maar daar is ook ’n klompie skerpes. Baie het woordspelings en in ons deel van die wêreld is dit meestal in Engels. Hier is 'n klompie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.