Goeters wat jy nie hoef te weet nie, en tog

WIET DJY?

Goeters wat jy nie hoef te weet nie, en tog

  • 01 September 2023
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 12 van 29

TYD om te bieg. Wat is jou irrasionele vrese, die dinge of situasies wat jou angstig laat voel of die ritteltits gee? Jou fobies?

Baie fobies kom algemeen voor, soos aragnofobie (’n vrees vir spinnekoppe), glossofobie (’n vrees om in die openbaar te praat) en herpetofobie (’n vrees vir reptiele, soos slange, en amfibieë). Maar daar is tientalle meer ongewone fobies wat gedokumenteer is.

Ek sal eerste bieg. Ek is nie juis ’n angstige, banggat- soort ou nie, maar ek ’n paar fobies...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.