Kindermishandeling: ’n Verhaal van twee howe

ONDERHOUD

Kindermishandeling: ’n Verhaal van twee howe

Luke Lamprecht van Women and Men Against Child Abuse bepleit al meer as drie dekades lank die regte van kinders. ANNELIESE BURGESS praat met hom oor die gruwels wat hy in sy werk sien, en hoekom hy dink landdroshowe laat die mees kwesbares in ons samelewing in die steek.

CHANé Bezuidenhout was drie jaar oud toe sy gesterf het aan die hand van haar ouers. Hulle het haar geslaan, teen 'n muur gewerp, met ontlasting gesmeer, gedwing om te braak en toe gedwing om haar braaksel te eet. Hulle het haar mond en neus toegeknyp en op haar maag gedruk om haar te dwing om te ontlas. 'n Penis en ander voorwerpe het haar vagina en anus binnegedring.

Oor haar sesjarige broer is kookwater gegooi. Hy is met elektriese koord geslaan en gedwing om sy suster se bene vas te hou terwyl hulle haar gedwangvoed het.

Chané is van haar ouers verwyder, maar toe op onverklaarbare wyse deur 'n maatskaplike werker by hulle teruggeplaas. Sy is kort nadat sy terugbesorg is deur haar ma versmoor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.