Die Vrystaatse K-span in Engeland – sonder assegaaie

BRITSE RASSEVOOROORDELE

Die Vrystaatse K-span in Engeland – sonder assegaaie

In 1998 het die Suid-Afrikaanse sokkerspeler Lucas Radebe die geliefde kaptein van die Britse sokkerspan Leeds United geword. Maar presies 100 jaar voor dit het die Orange Free State Bantu Football Club in Brittanje gaan toer en minder goed gevaar. Deur MAX DU PREEZ.

WEL, dié naam het eers later gekom. In 1899 was die span se amptelike naam die Orange Free State Kaffir Football Club. Die k-woord lyk rof as 'n mens dit op skrif sien, maar dit was die span se amptelike naam.

Dit was eers in 1906 dat die eerste Suid-Afrikaanse rugbyspan oorsee gaan speel het. 

'n Suid-Afrikaanse krieketspan het wel in 1894 in Brittanje getoer. Die Boere-krygsgevangenes in Ceylon het in 1901 al rugby, sokker en krieket teen plaaslike spanne en Britse soldate gespeel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.