’n Pub lunch is nie ’n Suid-Afrikaanse uitvindsel nie, maar dit het ’n eie lewe gekry wat so Mzansi is soos bunny chow en boerboele. ALI VAN WYK wankel op sy spoor.
'n PUB lunch is ’n T-been met tjips. ’n Pub lunch se steak het ’n eier op, verkieslik met ’n sagte geel. ’n Pub lunch se tjips is met die hand gesny, oneweredig, min of meer dik in die middel en dun op die punt.
’n Pub lunch se spyskaart het ’n outydse allegaartjie, met ’n lamstjop of twee, ’n kleinerige steak, ’n stuk boerewors en ’n eier. En tjips, altyd tjips. Of nee wag, jy kan ook vra vir ’n gebakte blusaartappel, met suurroom of botter, as vanjaar jou “jaar van die lyf” is.
’n Regte dorpshotel- pub lunch het ook varkworsies en kapokaartappels, ’n gebraaide hoenderagterkwart en tjips, vis en tjips, bobotie, hoenderpastei, en as dit ’n voortrefilike outydse hotel is, dalk ’n biefstuk-en-niertjiepastei op die spyskaart. Of ’n wildspastei. Ooo ja, ’n wildspastei, met kweperjellie!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE EINTLIKE BESTEMMING
Die pub lunch: die Laaste Middagmaal, met tjips
’n Pub lunch is nie ’n Suid-Afrikaanse uitvindsel nie, maar dit het ’n eie lewe gekry wat so Mzansi is soos bunny chow en boerboele. ALI VAN WYK wankel op sy spoor.
Deel
'n PUB lunch is ’n T-been met tjips. ’n Pub lunch se steak het ’n eier op, verkieslik met ’n sagte geel. ’n Pub lunch se tjips is met die hand gesny, oneweredig, min of meer dik in die middel en dun op die punt.
’n Pub lunch se spyskaart het ’n outydse allegaartjie, met ’n lamstjop of twee, ’n kleinerige steak, ’n stuk boerewors en ’n eier. En tjips, altyd tjips. Of nee wag, jy kan ook vra vir ’n gebakte blusaartappel, met suurroom of botter, as vanjaar jou “jaar van die lyf” is.
’n Regte dorpshotel- pub lunch het ook varkworsies en kapokaartappels, ’n gebraaide hoenderagterkwart en tjips, vis en tjips, bobotie, hoenderpastei, en as dit ’n voortrefilike outydse hotel is, dalk ’n biefstuk-en-niertjiepastei op die spyskaart. Of ’n wildspastei. Ooo ja, ’n wildspastei, met kweperjellie!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ons is soos Zombies in ’n Netflix-reeks
Die alledaagse vrae wat jou mal maak
Bose troika se kroegmoles
Laat die reis met jou gebeur
Nee man, don’t touch me on my small town
Hemel of hel? Paradoks van die platteland
Springfontein: Die doodsnikke van ’n dorp
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.