Marianne Thamm: Maak jou hande vuil (en rol jou eie tampons)
JOERNALISTIEK OP DIE PLANKE

Sy skryf oor talle onderwerpe, verskyn gereeld as kommentator op TV en radio, en het ’n solostuk in die genre bekend as performance journalism op die planke. HERMAN LATEGAN gesels met Marianne Thamm oor familie, haar werk, en die goed wat die wêreld laat rondomtalie.
MARIANNE THAMM het as kind drie groot invloede op haar lewe gehad. Haar Portugese ma, haar Duitse pa, en Suid-Afrika, die land waarheen sy met haar ouers op tweejarige ouderdom van Engeland geïmmigreer het.
In 'n onderhoud met Ruda Landman vertel sy álles wat sy is, wat sy geword het, geleer het, is as gevolg van haar ouers, maar veral van Suid-Afrika. “My hele interne argitektuur is hier gekonstrueer,” sê sy. “Geen ander plek resoneer met my soos hier nie.”
Sy is reg, sy kon maklik 'n karakter gewees het in een van Athol Fugard se eg Suid-Afrikaanse vroeë toneelstukke, soos Hello and Goodbye of People are Living There. Sy praat ’n ongeaffekteerde Engels, en slaan sommer tussendeur oor na Afrikaans, dan terug na Engels...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
'n Lewe in woorde
Die nuushond wat van voor af blaf
Die kind en die aasvoël, die fotograaf en sy demone
Die joernalistiek het my van myself gered
Ná 30 jaar, nogmaals ’n bloedige oorlog
Joernalistiek wat reg én verkeerd is
Janet Malcolm: Voyeuristiese agie en groen borde
Ons is soos Zombies in ’n Netflix-reeks
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.