ALI VAN WYK het al talle groter WhatsApp-groepe sien ly of sneuwel omdat ons nog nie ’n gedragskode of etiket ontwikkel het vir hierdie digitale ruimtes nie. Hy wonder of dit kan verander.
DIE eerste golf WhatsApp-woonbuurtgroepe het ons voorstad in die middel van die vorige dekade getref. Wat ’n briljante idee, het ek aanvanklik gedink. Nou kan ons betekenisvolle inligting deel oor veiligheid, verkeersake, tweedehandse goed en verlore troeteldiere. Maar die groepe is so vroeg oorstroom deur sinnelose en verstikkende inligting dat ek wou waai.
Daar was die Straat-, die Direkte Buurt-, die Groter Buurt-, die Absoluut-net-vir-Noodgevalle-, die Buurtwag-, die Buurtwag-Patrollie-Kommunikasie-, die Sentrale-Verbeteringsdistrik- en die Spirit-groep.
OK, ek jok. Daar wás wel ’n f-ton inligting oor verlore troeteldiere...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
STRYD OM OORLEWING
Dis tyd om maniere te leer oor kuberplekke
ALI VAN WYK het al talle groter WhatsApp-groepe sien ly of sneuwel omdat ons nog nie ’n gedragskode of etiket ontwikkel het vir hierdie digitale ruimtes nie. Hy wonder of dit kan verander.
Deel
DIE eerste golf WhatsApp-woonbuurtgroepe het ons voorstad in die middel van die vorige dekade getref. Wat ’n briljante idee, het ek aanvanklik gedink. Nou kan ons betekenisvolle inligting deel oor veiligheid, verkeersake, tweedehandse goed en verlore troeteldiere. Maar die groepe is so vroeg oorstroom deur sinnelose en verstikkende inligting dat ek wou waai.
Daar was die Straat-, die Direkte Buurt-, die Groter Buurt-, die Absoluut-net-vir-Noodgevalle-, die Buurtwag-, die Buurtwag-Patrollie-Kommunikasie-, die Sentrale-Verbeteringsdistrik- en die Spirit-groep.
OK, ek jok. Daar wás wel ’n f-ton inligting oor verlore troeteldiere...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.