MAX DU PREEZ het op Genadendal in die Overberg gaan kuier waar die eerste Afrikaanse koerant uitgegee is en wat 'n belangrike komvandaan van Afrikaans is.
DIT is ’n spirituele ervaring om op ’n bankie op die stil werf rondom die ou kerk in Genadendal te sit; om net tussen die historiese geboue te sit en amper die teenwoordigheid aan te voel van die siele wat dié plek oor eeue gemaak het.
Ek het laas so gevoel toe ek by die ingang van die Blombosgrot naby Stilbaai gesit het waar lede van ons spesie die eerste keer, meer as 100 000 jaar gelede, kuns gemaak en kultuur beoefen het.
Genadendal vertel die stories van die oudste nageslagte van Blombos se mense, maar ook van slawe en van my eie onmiddellike voorsate, die wit trekboere. Bitter stories, maar ook stories van die veerkragtigheid, kreatiwiteit en deursettingsvermoë van die menslike gees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
GESKIEDENIS WAT GERINGGESKAT WORD
Dal van genade, fontein van Afrikaans
MAX DU PREEZ het op Genadendal in die Overberg gaan kuier waar die eerste Afrikaanse koerant uitgegee is en wat 'n belangrike komvandaan van Afrikaans is.
Deel
DIT is ’n spirituele ervaring om op ’n bankie op die stil werf rondom die ou kerk in Genadendal te sit; om net tussen die historiese geboue te sit en amper die teenwoordigheid aan te voel van die siele wat dié plek oor eeue gemaak het.
Ek het laas so gevoel toe ek by die ingang van die Blombosgrot naby Stilbaai gesit het waar lede van ons spesie die eerste keer, meer as 100 000 jaar gelede, kuns gemaak en kultuur beoefen het.
Genadendal vertel die stories van die oudste nageslagte van Blombos se mense, maar ook van slawe en van my eie onmiddellike voorsate, die wit trekboere. Bitter stories, maar ook stories van die veerkragtigheid, kreatiwiteit en deursettingsvermoë van die menslike gees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Boeke | Donner ’n bierbottel oor iemand se kop
Eeufeesviering van ’n woordman
Op weg na ’n klimaatvriendelike SA
Die vrou wat Afrikaans weer hups gemaak het
’n Volk, of ’n taalgemeenskap?
Moet Graaff-Reinet verander na Robert Mangaliso Sobukwe?
Literêre stiefseun hou aan geraasmaak
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.