Ons grootste liriese minnaar van dood en verganklikheid

BREYTEN WAS 'N REVOLUSIE

Ons grootste liriese minnaar van dood en verganklikheid

Breyten Breytenbach se afsterwe wil net nie insink nie. Tog is hy in die greep van ’n geweldige gevoel van verlies, sê DANIE MARAIS.

Everybody's got this broken feeling,
like their father or their dog just died.

DIS dié woorde van Cohen waarmee ek wakker geword het. Gepas, want Breyten was baie lief vir Leonard. Die idee dat Breyten dood is, wil net nie insink nie, maar ek is in die greep van ’n geweldige gevoel van verlies, of dalk die voorbode daarvan.

Die laaste keer wat ek hom gesien het, was verlede September by die Tuin van Digters-digfees. By die huldiging van Dominique Botha, wat die Ingrid Jonker-prys gewen het, het hy ’n gedig gelees uit vyf-en-veertig skemeraandsange, wat eindig met: “Ek en my vriende moes leer die wêreld is nie vir verander nie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.