’n Brief van Antjie en ’n zama-zama-vers

GEDIG

’n Brief van Antjie en ’n zama-zama-vers

Ons boekeredakteur besef dat daar duisterhede is wat net in digkuns raakgevat kan word.

DIS 'n blink dag wanneer daar 'n e-pos van Anna Samuels in my inboks land:

allerbeste deborah
Rosalind Morris van Columbia universiteit wat al 20 jaar lank navorsing oor die zama-zamas doen, is verlede week deur Richard Poplak vir DM geinterview oor wat nou daar aangaan. Sy het ook 'n artikel vir die Conversation daaroor geskryf. Sy is egter ook 'n digter en het vir my hierdie gedig gestuur wat sy geskryf het toe sy aan 'n dokumentêr oor die zamas gewerk het. dis nogal so van pas en ek het gewonder of julle dit kan gebruik?  
mooiloop en 'n jaar wat oorloop van intekenare vir VWB!
antjie

Ek gaan lees na (https://anthropology.columbia.edu/content/rosalind-c-morris) oor Rosalind Morris:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.