BOERE NIE ONDER KALKOENE UITGEBROEI
Regering voel vere vir wêreld se taaiste pluimveesektor
Suid-Afrika se eie kolonel Sanders, Chris Schutte van Astral Foods, pak vandag sy lessenaar op ná 40 jaar by die maatskappy, 16 daarvan as uitvoerende hoof. Hy het met GIULIETTA TALEVI van Currency News gesels oor sy dekades in die besigheid. En wraggies, die man ken sy hoenders!
BOERE NIE ONDER KALKOENE UITGEBROEI
Regering voel vere vir wêreld se taaiste pluimveesektor
Suid-Afrika se eie kolonel Sanders, Chris Schutte van Astral Foods, pak vandag sy lessenaar op ná 40 jaar by die maatskappy, 16 daarvan as uitvoerende hoof. Hy het met GIULIETTA TALEVI van Currency News gesels oor sy dekades in die besigheid. En wraggies, die man ken sy hoenders!
Deel
ASTRAL se Chris Schutte is 'n een-maatskappy-man vanouds én 'n uit-die-vuis-uit-pratende uitvoerende hoof soos min. Voor sy aftrede vandeesweek het hy met Currency News gesels oor hoenders, John Steenhuisen en sake doen in Suid-Afrika.
Dit is nogal 'n ding om terug te kyk ná 40 jaar – wat is die grootste veranderinge wat jy gesien het?
Die een ding is die ontbondelings wat ons oor die jare gesien het; pluimveemaatskappye het nooit binne groot maatskappye gewerk nie en jy kan dit sien met Rainbow, nou uit RCL, Astral uit Tiger, Tydstroom en Quantum uit Pioneer, want jy het die fokus nodig en dit is 'n wisselvallige besigheid. En dan die dienste wat ons van die regering kry: ons het vroeër 85% van ons grondstowwe vir voer per spoor vervoer, nou is dit alles per pad – en dis hoekom die paaie vol is. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Stadig oor die klippe met Steenhuisen
Hang die DA se alt-right onderrok uit?
Dan Kriek se nuwe avontuur
‘Hoop is ’n werkwoord’
Om ’n land te bou: die storie van Wandile Sihlobo
Diep in die skuld, met min hoop vir groei
Hoe Boxer Pick n Pay kan laat terugslaan
Deel
-
Deel
Giulietta Talevi
JoernalisGiulietta Talevi is 'n finansiële joernalis en een van die medestigters van Currency.