RAMAPHOSA ONDER SKOOT
Athol Trollip: ‘U is uit voeling, meneer die president’
‘U staatsrede was so begogel, uit voeling en vergesog soos altyd, meneer die president,' sê ATHOL TROLLIP, ActionSA se parlementêre leier, dié week in die parlement aan die president.

Deel
HARDE woorde deur ActionSA se parlementêre leier, Athol Trollip, is dié week aan pres. Cyril Ramaphosa in die parlement gerig.
Meneer die president
Dit is tyd vir Suid-Afrikaners om Suid-Afrikaans te wees, om die aanhef tot ons Grondwet en die Grondwet self te eerbiedig en te respekteer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hou op suutjies trap oor onwettige migrasie
Trollip: ‘genoeg gehad’ versus ‘genoeg gedoen’
Cyril staan sterk as die teenpool van Trump
Deel
-
Deel