AFRIKA AS BAKERMAT VAN SAMEWERKING
Cyril se teenvoeter vir Trumpiaanse eensydige optrede, proteksionisme en isolasie
Pres. CYRIL RAMAPHOSA, 2025 se voorsitter van die G20, het 'n heel ander visie vir die geopolitiek as Amerika se nuwe ou president, Donald Trump, aan die afgevaardigdes by vanjaar se byeenkoms van die Wêreld- Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, voorgehou.

Deel
AS ’n leidende forum vir internasionale ekonomiese samewerking, speel die Groep van 20 'n belangrike rol in die vorming en versterking van globale argitektuur en bestuur oor belangrike internasionale ekonomiese kwessies.
Vir die eerste keer in sy geskiedenis word die G20 op die Afrika-kontinent aangebied ná die toelating van die Afrika-Unie as 'n lid van die G20.
Dit is 'n oomblik van groot betekenis vir Suid-Afrika, die Afrika-kontinent en die wêreld deurdat dit in Afrika was waar die mens die kapasiteit en die impuls vir samewerking ontwikkel het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Finansiering ’n knoop by klimaatsberaad
SA se stem tel tóg nog
Suid-Afrika se mening tel nie meer nie
Hoekom ek die Chinese kant kies
Westerse dominering taan, en dis nie sleg nie
Pragmatiese Pandor in die kol met Qatar, Gaza
Diep in die skuld, min hoop vir groei
Warmer én kouer (met minder tjops)
Deel
-
Deel