Waarskuwing: Hierdie artikel bevat inligting uit die finale episodes van Seisoen 2 van Netflix se Mo.
EK WAS bly toe die tweede seisoen van die komediereeks Mo ’n week of twee gelede op Netflix land, want ek het reikhalsend daarna uitgesien. Ek het die hele seisoen daardie naweek opgevraat.
Die karakter Mohammed (Mo) Najjar, ’n Palestynse vlugteling van iets in die 30 jaar oud in Houston in Texas, en sy moeder, suster en 'n broer op die spektrum, is losweg gebaseer op die Palestynse komediant Mo Amer se lewe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE ARME AFRIKANERS
Boere-filistyne is nog lank nie Palestyne
Dis absurd om die lot van wit Afrikaanse boere met werklike slagoffers van staatsgeweld soos die tipiese Palestyn te vergelyk, reken ALI VAN WYK.
Deel
Waarskuwing: Hierdie artikel bevat inligting uit die finale episodes van Seisoen 2 van Netflix se Mo.
EK WAS bly toe die tweede seisoen van die komediereeks Mo ’n week of twee gelede op Netflix land, want ek het reikhalsend daarna uitgesien. Ek het die hele seisoen daardie naweek opgevraat.
Die karakter Mohammed (Mo) Najjar, ’n Palestynse vlugteling van iets in die 30 jaar oud in Houston in Texas, en sy moeder, suster en 'n broer op die spektrum, is losweg gebaseer op die Palestynse komediant Mo Amer se lewe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘Palestynse Mandela’ is kritiek in Gaza-gesprekke
Vír ons of téén ons – woorde met ’n geskiedenis
Skietstilstand deur Israel. Asof dit ooit sal gebeur.
Max du Preez: Die oorlog in Gaza ondermyn jou...
Limpopo se swart Jode wil net hier bly
’n Oplossing vir Palestina en Israel
SA en Israel het verskillende paaie gekies
Voëls van eenderse, bloederige vere
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.