Lot van ‘Palestynse Mandela’ is kritiek in Gaza-skietstilstand

WIE IS MARWAN BARGHOUTI?

Lot van ‘Palestynse Mandela’ is kritiek in Gaza-skietstilstand

Die lot van die Palestynse leier Marwan Barghouti kan deurslaggewend wees in enige gesprek oor die Midde-Ooste. MAX DU PREEZ skryf oor wie Barghouti is en waarom hy belangrik is.

DIE vraag word al jare lank oor die skynbaar onoplosbare konflik tussen Israel en die Palestyne gevra: Is daar nie 'n Palestynse Nelson Mandela en 'n Israelse FW de Klerk wat na vore kan tree en 'n volhoubare vrede kan beding nie?

Dit lyk voor die hand liggend dat dié soort visioenêre, populêre leierskap aan die Palestynse kant nié van Mahmoud Abbas se Fatah-party, wat die Palestynse owerheid in die Wesoewer beheer, of Hamas in Gaza gaan kom nie.

Maar daar is 'n man in 'n Israelse tronk met dié potensiaal: Marwan Hasib Ibrahim Barghouti (65). Hy word al sedert 2002 aangehou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.