SIRIË SKOK
Kortbegrip | Assad se val en die wêreldpolitiek
Die oorname van Sirië deur Islamitiese rebelle is die tweede skok vir die internasionale geopolitiek in ’n kort tyd, die ander een natuurlik dat Donald Trump oor minder as ’n maand die president van Amerika word. Maar dalk juig die Weste te gou oor die val van Bashar al-Assad se wrede diktatuur, meen MAX DU PREEZ.
SIRIË SKOK
Kortbegrip | Assad se val en die wêreldpolitiek
Die oorname van Sirië deur Islamitiese rebelle is die tweede skok vir die internasionale geopolitiek in ’n kort tyd, die ander een natuurlik dat Donald Trump oor minder as ’n maand die president van Amerika word. Maar dalk juig die Weste te gou oor die val van Bashar al-Assad se wrede diktatuur, meen MAX DU PREEZ.
Deel
7 OKTOBER 2023 was nie net ’n tragiese dag vir Israelse burgerlikes en die begin van ’n katastrofe vir die mense van Gaza nie.
Hamas se aanval op Israel was die sneller vir ’n fundamentele verskuiwing in die internasionale geopolitiek wat nog lank nie verby is nie. Die magtige Israelse weermag het eers Hamas militêr min of meer uitgewis, en toe Hezbollah in Lebanon ernstig verswak.
Israel, Amerika en die Weste se groot vyand, Iran, se invloed en prestige is erg ondermyn nadat Hezbollah, Hamas en ander proksies in die Midde-Ooste kwaai verswak is. Israel het met sy verdediging van missielaanvalle uit Iran asook sy eie aanvalle op Iranse teikens uitgewys hoe kwesbaar dié Shia-Moslem-teokrasie is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Skietstilstand deur Israel. Asof dit ooit sal gebeur.
17 000 kinders se dood mag nie verniet wees
Agent van Iran, maar ook maaksel van Israel
Gety draai teen Israel en VSA
Iran: ’n Bloedige land wat gereeld in tyd terugsirkel
Afrika, die wêreld se volgende djihad-slagveld
Cyril is reg oor Gaza, maar . . .
Vír ons of téén ons – woorde met ’n geskiedenis
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.