'n Jaar ná die Hamas-inval loop die Palestyne erger as ooit deur onder Israel se geweld, maar dit lyk ook of die wêreld uiteindelik begin besef daar moet 'n einde daaraan kom, skryf MARTHIE MOMBERG.
HAMAS se gewelddadige inval in Israel op 7 Oktober 2023 en Israel se gruwelike reaksie word allerweë as grensverskuiwend bestempel. Maar wat presies het verander behalwe die enorme verlies aan lewens, ledemate, veiligheid, infrastruktuur en menswaardigheid?
Israel se totale onderdrukking van die Palestyne kon nie vir altyd sonder teenstand voortduur nie. Iets moes bes gee. Op 6 Oktober 2023 was daar immers geen sprake van vrede nie. Ook nie 'n afwesigheid van geweld nie.
In die 1940's het die Israeliese leier David Ben-Gurion se plan met die Palestyne van die begin af etniese suiwering behels. Israel se Nuwe Historici verduidelik dit self stap vir stap aan die hand van gedeklassifiseerde militêre dokumente. Ben-Gurion en sy 10 makkers het op die aand van 10 Maart 1948, in die destydse Rooi Huis in Tel Aviv, opdrag gegee aan die gewapende Sionistiese groepe, die Irgun, Hagana en Stern, om van die Palestyne ontslae te raak. Hulle moes ook hul infrastruktuur verwoes en bates konfiskeer. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
PALESTYNSE BEVRYDINGSTRYD
Red Israel van homself sodat geweld end kry
'n Jaar ná die Hamas-inval loop die Palestyne erger as ooit deur onder Israel se geweld, maar dit lyk ook of die wêreld uiteindelik begin besef daar moet 'n einde daaraan kom, skryf MARTHIE MOMBERG.
Deel
HAMAS se gewelddadige inval in Israel op 7 Oktober 2023 en Israel se gruwelike reaksie word allerweë as grensverskuiwend bestempel. Maar wat presies het verander behalwe die enorme verlies aan lewens, ledemate, veiligheid, infrastruktuur en menswaardigheid?
Israel se totale onderdrukking van die Palestyne kon nie vir altyd sonder teenstand voortduur nie. Iets moes bes gee. Op 6 Oktober 2023 was daar immers geen sprake van vrede nie. Ook nie 'n afwesigheid van geweld nie.
In die 1940's het die Israeliese leier David Ben-Gurion se plan met die Palestyne van die begin af etniese suiwering behels. Israel se Nuwe Historici verduidelik dit self stap vir stap aan die hand van gedeklassifiseerde militêre dokumente. Ben-Gurion en sy 10 makkers het op die aand van 10 Maart 1948, in die destydse Rooi Huis in Tel Aviv, opdrag gegee aan die gewapende Sionistiese groepe, die Irgun, Hagana en Stern, om van die Palestyne ontslae te raak. Hulle moes ook hul infrastruktuur verwoes en bates konfiskeer. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
17 000 kinders se dood mag nie verniet wees
Agent van Iran, maar ook maaksel van Israel
President Kamala sal nie veel anders wees
Max du Preez: Die oorlog in Gaza ondermyn jou...
Gety draai teen Israel en VSA
Limpopo se swart Jode wil net hier bly
Iran: ’n Bloedige land wat gereeld in tyd terugsirkel
Deel
-
Deel
Marthie Momberg
AkademikusMarthie Momberg is 'n teoloog en opvoedkundige van Stellenbosch wat al verskeie akademiese artikels oor die Palestynse gebiede gepubliseer het, asook 'n onlangse boek, 21 Voices from Israel and South Africa.