Hendricks het ’n inklusiewe Islam van liefde bepleit

GAY IMAM

Hendricks het ’n inklusiewe Islam van liefde bepleit

Die sluipmoord op “die wêreld se eerste openlik gay imam” Muhsin Hendricks verskerp 'n wêreldwye debat oor queer Moslems en of hulle in die geloof hoort. AMANULLAH DE SOLDY, 'n vriend van hom en 'n kenner van Moslem-seksualiteit en manlikheid, bring hulde aan Hendricks in hierdie vraag-en-antwoord-onderhoud.

  • 18 Februarie 2025
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • Amanullah De Sondy

BEKEND as die “wêreld se eerste openlik gay imam”, is die Suid-Afrikaanse godsdiensleier Muhsin Hendricks op 15 Februarie 2025 doodgeskiet in 'n aanval waarin hy volgens baie mense geteiken is. Huldeblyke het van oor die wêreld ingestroom, maar so ook kommentaar aanlyn dat sy dood geregverdig was.

Amanullah De Sondy was 'n vriend van hom en bestudeer  as akademikus Moslem-seksualiteit en -manlikheid. Hy bring hulde en bespreek die wyer kwessies.

Wie was imam Muhsin Hendricks?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.