Mag druk arm teen waarheid om die Sondagtafel

INLIGTINGSNETWERKE

Mag druk arm teen waarheid om die Sondagtafel

Ná 'n paar bottels wyn kan JAN HORN nie eintlik sê wie of wat het gewen nie, maar dit het almal aan die dink gesit in die skadu van die groot T.

SONDAG sit ons klompie vriende om die middagtafel om te kuier en klets met ’n paar bottels wyn en lekker kos voor ons. Die gesprek gaan oor alles en nog wat. Ons vermy grotendeels die groot T, maar ook nie heeltemal nie. Die gesprek vat koers oor die rol van sosiale media en inligting in ons samelewing.

“Die twee grootste dryfvere in die denke van die mens is die balans tussen waarheid en orde,” trek Hein los terwyl hy die bottel wyn nader sleep. “Stem jy saam?”

“Waar val jy nou uit?” wil ek weet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.