Vreemde vlieënde vrou of VVV-kenner?

UIT DIE ARGIEF

Vreemde vlieënde vrou of VVV-kenner?

Dis 1991. In Johannesburg werk die 80-jarige Elizabeth Klarer ywerig aan haar tweede boek oor Vreemde Vlieënde Voorwerpe en ander besoekers uit die buitenste ruimte. Wanneer haar werk ‘hier op aarde’ afgehandel is, gaan haar man, Akon, haar glo uit die ruimte kom haal. ADRIAAN WASSENAAR het met Klarer vir die Vrye Weekblad van 19 Julie 1991 gaan gesels naby die plek in Natal waar sy Akon gereeld ontmoet het ...

  • 01 Desember 2021
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 7 van 8
  • Adriaan Wassenaar

ELIZABETH KLARER glimlag met 'n geheimsinnige “Ek-het-julle-mos-altyd-gesê"-uitdrukking  oor die vreemde vlieënde voorwerp wat Johannesburg en die Vaaldriehoek die afgelope twee weke op hol het. 

Sy is die fraaie, vreemde vrou van Johannesburg wat dikwels op televisie gesien en oor die radio gehoor word wanneer sy ernstig en vol geloof vertel dat sy met ’n wese van die buitenste ruimte, Akon, “getroud" is.

Nou pas het die TV-nuus ’n bewegende ligstrook in die vorm van 'n sigaar gewys wat deur Doug Richard van Greenside op videoband vasgelê is. En talle oproepe word ontvang oor “ongewone" dinge wat in die lug gewaar is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.