The SABC8, Ubu Roi en Homeland

WAS DIT MOORD?

The SABC8, Ubu Roi en Homeland

Hlaudi Motsoeneng is Ubu Roi en Suna Venter is Carrie Mathison van die TV-reeks Homeland in DEBORAH STEINMAIR se skrywe oor Foeta Krige se boek, The SABC8. Haar slotsom: gaan lees die boek en laat jou mond oophang.

KORT ná Foeta Krige se aftrede in Mei vanjaar verskyn sy boek The SABC8 by Penguin Random House. Hy het verlede week in Rapport bely hy glo die SABC was aandadig aan Suna Venter se dood en hy het haar in die steek gelaat en vir die wolwe gegooi.

In reaksie hierop het ’n omroeper, skrywer en sosatiemaker wie se naam ek nie in dieselfde asem as die SABC8 wil noem nie, heftig op Facebook gereageer: Hy voel Foeta, gewese uitvoerende regisseur van RSG se nuus-aktualiteitsprogramme, het sy kollegas in die steek gelaat, hy voel wyle Suna was “gif, die helleveeg op kantoor wat almal in die rug gesteek het”. Hy glo sy het met die dood gedans. Hy eindig sy tirade met “fok jou, Foeta’”. Hy het glo nog nie die boek gelees nie.

Kyk, daar is niks fout met sosaties verkoop nie (’n boer maak ’n plan), maar waarom jou mond uitspoel oor jou mentor, ’n hedendaagse held en oor iemand wat dapper en ongesteld was en dood is?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.