Chase Rhys se klankbaan vir Kinnes

SKRYWERS EN MUSIEK

Chase Rhys se klankbaan vir Kinnes

CHASE RHYS, wie se boek Kinnes aan hom die Adam en Rosalie Small-prys vir debuutskrywers besorg het, deel vyf songs met Danie Marais in Skrywers en Musiek, wat Donderdae op RSG uitgesaai word. Harry Kalmer, wat die reeks sou aanbied, moes hom om gesondheidsredes onttrek. Die reeks word aan hom opgedra.

  • 19 Julie 2019
  • Mense & Kultuur
  • 4 min om te lees
  • Artikel 19 van 25
  • Chase Rhys

‘Summertime’ – DJ Jazzy Jeff and The Fresh Prince

Kinnes, bladsy 12

Anwaar: “... die wit vrou staar my nog once. Ek sê virrie manne: Act natural. Os doen niks vekeerd nie. Dies ôsse plek. Ek lip-sync mettie Will Smith number wat ytie kar speel: ‘Summer, summer, summertime ...’ Ek gan nog lekke met my nekkie oppie beat.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.