Kerneels Breytenbach se skryfloopbaan-klankbaan

SKRYWERS EN MUSIEK

Kerneels Breytenbach se skryfloopbaan-klankbaan

In dié week se aflewering van RSG se Skrywers en musiek vertel KERNEELS BREYTENBACH onder meer hoekom van die hoofstukke in sy roman Glimlag (1993) na snitte van die Beach Boys se album Smile genoem is, en wat die openingstoneel van Werner Herzog se rolprent Aguirre, the wrath of God met ’n restaurant in sy jongste roman, Hond se gedagte, te doen het.

  • 26 Julie 2019
  • Mense & Kultuur
  • 3 min om te lees
  • artikel 21 van 27
  • Kerneels Breytenbach

Bill Evans se ‘Peace Piece’

Bill Evans se musiek kom dikwels in my debuutbundel, Morsdood van die honger (1992), ter sprake. Ollie Viljoen het my ná die publikasie van dié kortverhale gebel, en ’n vriendskap het ontwikkel wat ons jaarliks bymekaargebring het vir ’n ete by Lupo’s in Dunkeld of Blues in Kampsbaai. Dan het ons meestal oor Bill Evans gesels – Ollie was versot op dié legendariese pianis se werk.

Peace Piece was vir ons albei die middelpunt van die Evans-universum. Dit is 'n opname van sy getokkel tussen opnamesessies van sy album Everybody digs Bill Evans in Desember 1958...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.