Amsterdam se Banksy: Uitgesoekte 60 ontmoet misterieuse...

STRAATKUNS = VISUELE DIGKUNS

Amsterdam se Banksy: Uitgesoekte 60 ontmoet misterieuse graffiti-skrywer

HENK SERFONTEIN was op die boonste vloer van Soho House in Amsterdam toe die anonieme graffiti-kunstenaar Laser 3.14 sy masker vir 'n uur vir 60 gaste verwyder het wat beloof het om hul fone te bêre.

'N GEWONE man geklee in swart staan op uit die gehoor. Hy stap vorentoe, stoot die kappie van sy top af en draai om.

“Ek is Laser 3.14. Ek is ’n graffiti-kunstenaar,” sê hy.

Duisende mense ken sy naam en sy straatkuns, maar bitter min weet hoe hy lyk en hier staan hy nou voor ons 60 genooides...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.