Nuwe generasie Afrikaanse sepies hou kykers vasgenael

VERTEL VIR MY 'N STORIE

Nuwe generasie Afrikaanse sepies hou kykers vasgenael

Daar is 'n nuwe wind wat waai in die Afrikaanse sepie-wêreld. Die diverse karakters van verskeie rasse, gelowe en seksualiteite. Arendsvlei en Suidooster hou almal nou voor hulle TV's vasgenael, skryf CRYSTAL ORDERSON.

  • 23 Augustus 2019
  • Mense & Kultuur
  • 6 min om te lees
  • artikel 21 van 31
  • Crystal Orderson

JARE lank moes televisiekykers in Suid-Afrika tevrede wees met sepies soos Egoli, Isidingo of Generations. Die storielyne was dikwels onrealisties en nie verteenwoordigend van wat in ons gemeenskappe aangaan nie. So amper asof baie van die karakters van ’n heel ander planeet kom.

En Afrikaanse kykers moes tevrede wees met sepies soos 7de Laan.

Maar nuwe Afrikaanse stories met diverse karakters van verskeie rasse, gelowe en seksualiteite soos Arendsvlei en Suidooster hou almal nou vasgenael voor hulle TV’s. Al twee die sepies speel in Kaapstad af...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.