Berede boogskiet - waar 'n ruiter met pyl en boog op 'n perd jaag en teikenskiet - is 'n groeiende sport in Suid-Afrika. CLARI NIEMAND het gaan opsaal om meer uit te vind.
“MAAR is dit dan 'n sport?” vra 'n vriend om die braavleisvuur. Hy is 'n rugbyman.
Die gesprek, wat begin het by die Bokke se Wêreldbeker-kanse, draai by berede boogskut – die sport waar jy van ʼn galoppende perd se rug af pyle uit ʼn koker gryp, in ʼn boog sit, ʼn rits teikens sekuur raak skiet en ʼn stophorlosie klop.
Rugbyvriend lag skepties. “Hunger Games, hier kom ons!” Hy sou ophou grinnik as hy Deirdré Janse van Rensburg van aangesig tot aangesig ontmoet...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
OPSAAL
Berede boogskiet se kolskoot-krygers
Berede boogskiet - waar 'n ruiter met pyl en boog op 'n perd jaag en teikenskiet - is 'n groeiende sport in Suid-Afrika. CLARI NIEMAND het gaan opsaal om meer uit te vind.
Deel
“MAAR is dit dan 'n sport?” vra 'n vriend om die braavleisvuur. Hy is 'n rugbyman.
Die gesprek, wat begin het by die Bokke se Wêreldbeker-kanse, draai by berede boogskut – die sport waar jy van ʼn galoppende perd se rug af pyle uit ʼn koker gryp, in ʼn boog sit, ʼn rits teikens sekuur raak skiet en ʼn stophorlosie klop.
Rugbyvriend lag skepties. “Hunger Games, hier kom ons!” Hy sou ophou grinnik as hy Deirdré Janse van Rensburg van aangesig tot aangesig ontmoet...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Clari Niemand
SkrywerClari Niemand was in 2018 die wenner van die Du Toitskloof/US Woordfees Kortverhaalkompetisie.