Die storie van ons lappieskombers-vlag

WÊRELDBEKER

Die storie van ons lappieskombers-vlag

Dit is die storie van hoe die Suid-Afrikaanse vlag, wat binnekort weer gaan wapper by die Wêreldbeker, ontwerp en gemaak is, net betyds vir die 1994-verkiesing, skryf JAN HORN.

UITEINDELIK het ons van die Union Jack ontslae geraak. Gevonnis en begrawe saam met die ou Unievlag. RIV. En as laaste stukkie eerbetoon aan die Union Jack, wat die opregte Afrikaners so die harnas ingejaag het, sê ek maar soos die Ingelse: Die Vlag is dood. Lank lewe die Vlag.

Ons kleurryke vlag wat binnekort oor die geesdriftige Bokondersteuners in Japan gaan wapper, is in storm en drang gebore. Vir die storie het ek by die joernalis Denis Beckett gaan aanklop.

Met ons eerste demokratiese verkiesing op 27 April 1994 in sig moes ons ook ’n nuwe vlag kry. En soos gewoonlik skrik die raadgewers en besluitmakers te laat wakker. Op 7 September 1993 stel die Onderhandelingsraad by die Wêreldhandelsentrum in Kempton Park ’n Nasionale Kommissie vir Simbole aan om ’n nuwe vlag te ontwerp en gereed te kry vir die komende verkiesing … binne ses maande!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.