Padliedjies, grensmusiek en hoe om die verkeerde poort te sidestep

SKRYWERS EN MUSIEK

Padliedjies, grensmusiek en hoe om die verkeerde poort te sidestep

Dink jy jy kan raai wat is op die speellys van BUN BOOYENS, skrywer, redakteur en meer onlangs samesteller van 50 jaar se spotprente deur nog ’n legende, Fred Mouton? Dan wag hier minstens vyf verrassings . . .

  • 27 September 2019
  • Mense & Kultuur
  • 3 min om te lees
  • artikel 25 van 29
  • Bun Booyens

The Rolling Stones – “She’s a rainbow”

Ek het in ’n studentekoshuis grootgeword [sy pa en ma was koshuisouers van Eendrag op Stellenbosch] en Erns Grundling het my gevra om ’n stuk oor my belewinge daar te skryf vir sy bundel Koshuis. My vroegste indrukke daar toe ek vyf was, was van musiek. As jy destyds in die koshuis se gange geloop het, het jy die hele tyd musiek gehoor – die Beatles, Rolling Stones, Beach Boys, die Bee Gees. Hierdie liedjie van die Stones het al die elemente wat die Sixties se klank so kenmerkend gemaak het: harmonieë, daardie “twang” in die kitare en ietsie Oosters.

..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.