‘Daai een vis het ’n rassis uitgewis …’

HENGEL OOR DIE RASGRENS HEEN

‘Daai een vis het ’n rassis uitgewis …’

Swart hengelaars is nie meer onsigbaar nie, en saam met die groot visse wat hulle uittrek, trek hulle sommer ook 'n paar voormalige rassiste oor na die ander kant, skryf DARREN TAYLOR.

SO STAAN ons almal op ’n koue, maar helder lenteoggend langs Gauteng se Riviera. Ons is 'n vreemde spul bymekaar.

Daar's 'n fris swart ou in sy vroeë 30's wat na 'n cartoon vernoem is. Hy dra 'n kakiekleur kortbroek, 'n kakie trui, uitgetrapte plakkies en Ray-Bans.

Dan is daar 'n effens frisser middeljarige wit vrou met haastande en 'n helderpienk hemp aan, haar dik bo-bene in 'n pienk kortbroek (die naels en sandale is ook pienk), kroeserige oranje hare en pers spatare wat op haar kuite bult...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.