Die mensdom kort klein, belaglike gebare

ONS MOET MEER LEES

Die mensdom kort klein, belaglike gebare

Die planeet is ’n gelapte strandbal en uile het die somerswaels uitgeroei. Was die aarde ’n idee, ’n blink ingewing met ’n rakleeftyd? DEBORAH STEINMAIR skryf 'n oproep tot barmhartigheid.

DAAR is ’n meme wat nou oral in die sosiale media kop uitsteek: “You forgot to separate the rubbish again and suddenly your doorbell rings.”

Deur die visoog van die loergaatjie sien jy dan die verwytende gesiggie van Greta Thunberg.

Ek glo die grappie gaan met teësinnige geneentheid gepaard, en bewondering vir die koddige kind wat die stem van ons gewete geword het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.