My 16 jaar in Springs se ‘huis van gruwels’

BOEKUITTREKSEL

My 16 jaar in Springs se ‘huis van gruwels’

Landi, die oudste van die vyf kinders wat uit die “Springs-monster" se kloue gered is, het in skokkende besonderhede aan SUSAN CILLIERS vertel van die hel wat sy en die ander moes deurmaak.

LANDI is nou 21 jaar oud. In Mei 2014 het die polisie die huis in Springs ontdek waar ’n sadistiese pa sy vrou en vyf kinders vir jare tussen vullis en rotte aangehou, getreiter en gemartel het.

Landi het in ysingwekkende besonderhede aan die joernalis Susan Cilliers vertel hoe hul pa hulle aangerand, met ’n skokstok geskok, met ’n gaspistool geskiet en met ’n blaasvlam gebrand het, hoe hy martelmetodes nagevors en hulle byna in ’n bad verdrink het.

Die skokverhaal is in ’n boek, Huis van gruwels: My 16 jaar in die Springs-hel, vervat. Hier is 'n kort uittreksel uit die boek, wat onlangs bekendgestel is:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.