Kan die 'Braai-nasie' sy beeslus temper?

'N BOEK OOR BEESTE

Kan die 'Braai-nasie' sy beeslus temper?

Die Brit Gregory Mthembu-Salter se pad het die eerste keer met Suid-Afrika se beeskultuur gekruis toe hy destyds vir sy bruid se lobola moes onderhandel. Vandag is hy die skrywer van Wanted Dead and Alive: The case for South Africa’s cattle, ’n fassinerende studie oor die “Braainasie” se honger vir beesvleis, en die vele implikasies wat dit het. SHAUN DE WAAL het met hom gesels.

DIE Brits-gebore Gregory Mthembu-Salter se eerste kennismaking met Suid-Afrika se tradisionele beeskultuur was met sy lobola-onderhandelinge voor sy troue met 'n Suid-Afrikaner.

Die slag van 'n bees by die troue self was die volgende stap.

“Om te sien hoe beeste voor my geslag word, as eerbetoning aan my, was nogal iets besonders," sê hy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.