Ons Week: die Britse koninklike gesin

'N ROYAL KONSTERNASIE

Ons Week: die Britse koninklike gesin

ADRI KOTZÉ verbeel haar wat in die geheime dagboeke van Herrie, Megs, Liz, Charles, Camilla, Wills, Kate en Piers Morgan geskryf is.

Sondag

Liz: “Die lugwaardin en haar man was vandag by die kerk,” sê Ons. “En hou nou op krap, Pappa, die Range Rover-sleutels is nie in my handsak nie! Die gin ook nie!”

“Die oranje een?” vra Philip. Die corgi’s trek hul ore plat. Nou moet die wettertjies nog net grom. Dis omdat Ons weer die kar genoem het. “Ja,” probeer ek geduldig bly. “Michael. Katherine se mense.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X