Roger Federer: ‘Selfs net één Wimbledon-titel sou genoeg gewees ...

TENNIS VIR DIE KINDERS

Roger Federer: ‘Selfs net één Wimbledon-titel sou genoeg gewees het’

Die Switserse tenniskampioen het hard gewerk om te kom waar hy nou is, maar ten spyte van al sy sukses is hy 'n baie plat-op-die-aarde-ou wat eintlik net goedhartig wil wees, skryf JEFF WICKS.

ROGER Federer vat 'n slukkie van sy cappuccino, wat al koud geword het omdat hy soortvan daarvan vergeet het tydens onderhoud nommer vier vir die oggend. 'n Kameraman probeer 'n lapelmikrofoon van sy kraag afkry. 

Dis Sondagoggend en ons sit in 'n lugverkoelde koffiewinkel in ’n snikhete Dubai kort voor Federer se vertrek na Suid-Afrika vir sy vertoonwedstryd Vrydag in Kaapstad.

Dis 'n wedstryd vir liefdadigheid teen sy vriend en grootste teenstander, Rafael Nadal. Die 50,000 kaartjies vir die wedstryd, wat in die Kaapstad-stadion gespeel gaan word, is binne 10 minute uitverkoop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X