KYK, as jy die Vanzylspas gery het, skuif jy 'n paar kerwe op in die orde van die Manne onder die Manne. Dis amper soos om ’n lid te gewees het van die Green Berets. Of ’n Recce destyds. Vanzylspas. As jy dit by die braaivleisvuur noem, staan die manne nader en die vroue praat sagter.
Een keer per jaar gaan toer ons klompie vriende êrens in Afrika. Met vyf viertrekvoertuie om by die onbereikbare plekke op die paaie sonder teer te kan uitkom. Ons noem dié toere nou al “Die Paaie sonder Teer”.
Hierdie keer durf ons die noorde van Namibië aan. En die pas waaroor mens liefs fluister – Vanzylspas!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die beste bergfietsstoppe op pad see toe