As Moeder Natuur van reën praat ...

DROOGTE

As Moeder Natuur van reën praat ...

Daar het onlangs mooi reëns geval op sekere dor kolle in die binneland. MADELEINE BARNARD het gaan gesels met reënruikers, veldkenners en weervoorspellers oor hoe hulle uitkyk vir die dans van ons suster.

O die dans van ons Suster!
Eers oor die bergtop loer sy skelm,
En haar oge is skaam;
En sy lag saggies…

IN die afgelope maand of wat het Suid-Afrika se verdorde binneland ’n paar verrassende lafenisse gekry in die vorm van reënbuie – sagte, deurdringende reën, onbeskofte donderbuie, harde, skielike stortreën. Of ’n paar doellose druppels wat verdamp amper nog voor dit die aarde tref.

Hoe dit ook al sy, daar was op verskeie dorpe en plase verligting. Die media gaan op loop: Dorre binneland jubel! Die droogte breek! Riviere loop weer!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.