Kan jy medies aan Wits studeer as jy wit is?

ADAM HABIB

Kan jy medies aan Wits studeer as jy wit is?

Ja, jy kan, sê prof. Adam Habib, wat ná twee termyne uittree as visekanselier van die Universiteit van die Witwatersrand, skryf PETA THORNYCROFT.

SO, is dit dan byna onmoontlik vir wit aansoekers om plek te kry as hulle medies aan Wits wil studeer?

Wel, dis beslis wat reeds ’n paar jaar gesê word. Is dit waar? En dat “standaarde” by Wits nie so hoog is as wat dit was toe dit, kom ons sê, witter was nie?

Wel, nee. Dis nie heeltemal so nie, sê Adam Habib (55), die energieke rasperstem-visekanselier van die Universiteit van die Witwatersrand wat baie Suid-Afrikaners ontstel het toe hy ná twee termyne – al wat hy toegelaat word – bekend gemaak het dat hy Wits gaan verlaat en OORSEE wil gaan! (“O nee,” het baie gesê. “Nie nóg ’n hoogs vaardige persoon wat emigreer nie?”)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.