As Moeder Teresa ’n hunk van Villieria was

DAAG NET OP

As Moeder Teresa ’n hunk van Villieria was

“Verblyf: Moeilike tieners, slapelose nagte, geen privaatheid, Moet bereid wees om kar, skootrekenaar en foon asook alle kontakte te deel. Kontak my indien jy belangstel.” Só lui ’n uitnodiging om by Echo-jeugontwikkeling betrokke te raak. MICHÈLE MEYER ontmoet die stigter, Jaco Strydom.

MOEILIKHEID is ons besigheid.

Dis wat Jaco Strydom onder my naam skryf voor in die eksemplaar van sy boek, Confessions oor Kerkwees. Opsluit nog een in my hand – vir my broer in Irak. Jaco ken my broer. Van lánk gelede. Hy was die een wat my boetie se lewe gered het na dié se etlike rehab-helle en ander verskrikkings. Omdat Jaco weier om moed op te gee met mense.

Ons sit in Grounded at Echo: ’n lewendige koffie-en-kuierplek op ’n eens afgeleefde hoek in Villiera, Pretoria. Dit gons, dis lekker...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.