Woordfeesflitse uit ’n poskaartdorp met koekblikberge

FEESVOOS

Woordfeesflitse uit ’n poskaartdorp met koekblikberge

’n Feesweek is emosioneel en intellektueel takserend, skryf DEBORAH STEINMAIR sesuur op 'n Donderdagoggend uit Stellenbosch, gebuk onder beurtkrag. Dis die boeke wat haar laat tuisvoel ...

EK swem buite my element in ’n poskaartdorp tussen koekblikberge. Dis drukkend warm en daar is hordes mense. Dis ’n dorp waarin ek eens vir ’n jaar gebly het, ’n miserabele jaar waarin ek geen vriende gemaak het nie.

Dis die boeke wat my laat tuis voel: stapels en tafels vol boeke wat wink.

Ek praat in die Adam Small-teater met Olivia M. Coetzee oor haar Kaapse krimi, Innie Shadows. Daar is ’n stilte in haar stem en die ritme van haar Kaaps met Nama-reste is lieflik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.